INFO
RIV Frans Morgan
RIV Frans Morgan, ons innige meegevoel aan al sy geliefdes, mag ons Hemelse Pappa jul dra in hierdie hartseer tyd Frans is oorlede agv die ongeluk in Faraday blvd 3… Read More »RIV Frans Morgan
RIV Zonica Hattingh en baba Evan
RIV Zonica Hattingh en baba Evan, ons innige meegevoel aan al hul geliefdes, mag ons Hemelse Pappa jul dra in hierdie hartseer tyd Zonica en baba Evan is oorlede agv… Read More »RIV Zonica Hattingh en baba Evan
Begrafnis Reelings van Johanna Strydom
Ons gaan Johanna mis maar sal haar nooit vergeet nie. Sterkte vir almal in hierdie bitter hartseer tyd. Rus sag tannie Johanna ons weet jy sou nie met ons plekke… Read More »Begrafnis Reelings van Johanna Strydom
Rus in Vrede Johanna Strydom – 18 September 2021
Woorde het ons nie veel nie, geskok – ERG ‘n Ware engel op aarde is van ons af weg geneem – Ons Hemelse Pappa het haar meer nodig as ons… Read More »Rus in Vrede Johanna Strydom – 18 September 2021
CSF – Community Support Forum
CSF bestaan uit n span met harte van goud, doel gedrewe deur ons Hemelse Pappa wat ons gesit het op aarde om ons mede mens en dier in nood uit… Read More »CSF – Community Support Forum
