FEES SEISOEN
Baie mense sien uit na n weg breek na n stresvolle jaar of bloot die lekker kuier saam geliefdes met heerlike kos en lekker goedjies.
In ander huise wonder hul of hul ooit iets te ete gaan he vir kersfees of enige ander aand, bejaardes wat graag ook sou wou n lekker gekookte bord kos he.
Kindertjies is opgewonde want kersvader gaan kom kuier en hul briefies is vroeg al geskryf vir wat hul graag sou wou he.
Ander kindertjies wonder of hulle n klein geskenkie sal kry maar weet ook die moontlikheid is baie skraal
Fees seisoen is n tyd vir gee en deel.
Ons wil groot asb vra indien jy kan of wil help om hierdie gesinne te help maak nie saak waarmee nie n R5 of n blikkie kos, miskien n klein karretjie of n poppie asb kontak ons by admin@csfvaal.co.za of WhatsApp 072 329 7263 elke liewe bietjie help.
Help ons om hierdie jaar al die gesinne te kan help om iets te ete te he en ook vir die kindertjies n verrassing te kan gee
♡ Remember Jesus is the reason for the season ☆